Print this PageWelkom

 

Die FW de Klerk Stigting is verbind tot die ondersteuning van die nasionale ooreenkoms wat tussen 1990 en 1996 onderhandel is deur politieke party wat belangrike meerderhede van al Suid-Afrika se gemeenskappe verteenwoordig het.

Hierdie nasionale ooreenkoms, soos vervat in die 1996 Grondwet en Handves van Regte, vorm die basis van die nuwe Suid-Afrika. Dit maak voorsiening vir:

·     Gelykheid en nie-diskriminasie – insluitend maatreëls wat die bevordering van gelykheid verseker en rasse-, kulturele- en gender diskriminasie verbied;

·     Werklike demokrasie insluited vrye verkiesings, die verdeling van magte en die onafhanklikheid van die regbank;

·     Eiendomsregte – insluitend die versekering dat niemand op ‘n arbitrêre wyse van eiendom ontneem mag word nie;

·     Kulturele regte – insluitend die reg tot moedertaalonderrig en die reg om deel te neem aan die kulturele leefwyse van jou keuse; en

·     Taalregte – insluited die vereiste dat al Suid-Afrika se amptelike tale gelyke behandeling moet geniet.

 

 

 

 

Wat is die bedreigings tot die nasionale ooreenkoms?

Wat moet gedoen word om die nasionale ooreenkoms te onderskraag?

Wat doen die FW de Klerk Stigting om die nasionale ooreenkoms te onderskraag?

 

                                           

                            Volg die skakel hierbo om na die webtuiste te

                            gaan van die 'Healing our Rainbow Nation Campaign'


       
Lees AgriSA se inligtingsdokument oor die Wet op die Herstel van Grondregte en die stappe wat deur grondeienaars geneem kan word om hul belange te beskerm
Lees meer...
Wat moet gedoen word in Suid-Afrika en op internasionale vlak?
  Wat doen die FW de Klerk stigting?  
Jou E-pos:
Vriend se E-pos:


   

Click here to visit this link

Kliek hier om meer uit te vind oor die FW de Klerk Stigting Sentrum vir Grondwetlike Regte wat poog om die grondwetlike skikking van 1993-1996 te onderskraag, soos geartikuleer in die 1996 Grondwet.

Nuutste Nuus

»Read Verklaring oor die RDK se besluit om sittings in camera te hou 2009-03-31
»Read Noordwes-Universiteit – Amptelike opening van die FW de Klerk-uitstalling 2009-01-22
»Read Aansprake van die ”Nasionale Party” 2008-09-01
»Read Verklaring deur die FW de Klerk Stigting oor die stigting van die "Nasionale Party" 2008-08-08

Nuutste Kommentaar

»Read F W de Klerk reaksie: Zuma-besluit 2009-04-07
»Read Die ondraaglike witheid van jou bestaan 2008-09-09
»Read Die Steyn Ondersoek 2006-05-07
»Read Die hantering van die verlede 2006-04-30
The FW de Klerk Foundation Home