Print this PageNuutste Nuus:

Suid-Afrika en die oppergesag van die reg

Mnr FW de Klerk, voormalige staatspresident van Suid-Afrika, het gisteraand (4 Junie) die Britse Suid-Afrikaanse Wetsassosiasie (British South Africa Law Association) in London toegespreek oor die oppergesag van die reg – wat hy beskryf het as ‘n onderwerp waarvan Suid-Afrika se sukses grootliks afhanklik is.

Ander Nuus

Aflaai Druk op ikon om lêer oop te maak Datum
Suid-Afrika en die oppergesag van die reg
Mnr FW de Klerk, voormalige staatspresident van Suid-Afrika, het gisteraand (4 Junie) die Britse Suid-Afrikaanse Wetsassosiasie (British South Africa Law Association) in London toegespreek oor die oppergesag van die reg – wat hy beskryf het as ‘n onderwerp waarvan Suid-Afrika se sukses grootliks afhanklik is.
2008-06-04
FW de Klerk Stigting en KidsRights International skenk nuwe bussie aan Alta du Toitskool
DIE FW de Klerk Stigting, in samewerking met KidsRights International van Nederland, het vandag (11 Oktober 2007) ‘n nuwe bussie vir die vervoer van leerders van die Alta du Toit Skool aan die skool oorhandig. Die FW de Klerk Stigting is reeds vir etlike jare ‘n onder-steuner van die skool.
2007-10-11
Download MS Word Document Download PDF Document Verklaring deur die FW de Klerk Stigting oor 'Operasie Marion' en die gefaalde SANW klopjag teen 'n veronderstelde APLA teiken in Transkei
Lees die FW de Klerk Stigting se verklaring oor 'Operasie Marion' en die gefaalde SANW klopjag teen 'n veronderstelde APLA teiken in Transkei
2007-07-29
Download MS Word Document Download PDF Document Amnestie reëls vir almal
Lees 'n artikel deur FW de Klerk rakende die Nasionale Vervolgingsgesag se besluit om mnr Adriaan Vlok and generaal Van der Merwe aan te kla.
2007-07-27
Download MS Word Document Download PDF Document FW de Klerk se posisie oor betrokkenheid by, of kennis van, ernstige menseregteskendings voor en tydens sy presidensiële termyn
Lees FW de Klerk se posisie oor betrokkenheid by, of kennis van, ernstige menseregteskendings voor en tydens sy presidensiële termyn
2007-07-26
Download MS Word Document Download PDF Document Verklaring oor FW de Klerk se beweerde uitlating oor die WVK
Verklaring deur Dave Steward, Uitvoerende Direkteur van die FW de Klerk Stigting, rakende valse bewerings en 'n ongegronde berig in die Saturday Star/Weekend Argus
2007-07-21
Download MS Word Document Download PDF Document Verklaring deur FW de Klerk oor die besluit van die Nasionale Vervolgingsgesag (NV) om mnr Adriaan Vlok en generaal Johann van der Merwe aan te kla
Mnr FW de Klerk het kennis geneem van die besluit van die Nasionale Vervolgingsgesag (NV) om mnr Adriaan Vlok en genl Johann van der Merwe aan te kla weens oortredings wat verband hou met die konflikte van die verlede en dat hulle op 17 Augustus in die hof gaan verskyn.
2007-07-17
Download MS Word Document Download PDF Document FW de Klerk vra vir 'n pragmatiese benadering en respek vir die grondwet
In sy toespraak vandag by die Nasionale Krediet Indaba in Sandton, het FW de Klerk gesę Suid-Afrika se toekomstige sukses sal bepaal word deur die mate waarin leiers daarin slaag om die versoeking van ideologie-gedrewe besluitneming te weerstaan en hulself laat lei deur die pragmatiese eise van die ekonomie in 'n geglobaliseerde węreld; en tweedens, deur die vermoë van die leierskap om die nasionale akkoord (soos geartikuleer in die grondwet) te handhaaf.
2007-07-12
Download MS Word Document Download PDF Document FW de Klerk Stigting stel nuwe studie oor grondhervorming bekend
Die FW de Klerk Stigting het vandag ‘n navorsingsdokument bekendgestel oor die stand van sake ten opsigte van grondhervorming in Suid-Afrika. Volgens mnr. Dave Steward, uitvoerende direkteur van die Stigting, sal grondhervorming in die afsienbare toekoms een van die neteligste vraagstukke in die nasionale debat wees. Dit is derhalwe van kernbelang dat die publiek oor hierdie vraagstuk ingelig moet word sodat alle belanghebbers op ‘n verantwoordelike en konstruktiewe grondslag aan die debat kan deelneem.
2007-05-24
Download MS Word Document Download PDF Document FW de Klerk ontvang ere-doktorsgraad in die VSA
FW DE KLERK, voormalige staatspresident, nobelprys-wenner en voorsitter van die FW de Klerk Stigting het hierdie week 'n ere-doktorsgraad ontvang van die Salisbury Universiteit in Maryland, VSA.
2007-04-09
Download MS Word Document Download PDF Document FW de Klerk se reaksie op Tony Leon so opmerkings
FW de Klerk reageer op Tony Leon se opmerkings oor die ANC leierskap
2007-03-12
Download MS Word Document Download PDF Document FW de Klerk sę Afrikaans moenie stief behandel word nie
Ek vind die stelselmatige erodering van Afrikaans se regte en aansprake, soos gevestig in die Grondwet, onaanvaarbaar.”
2007-02-23
Download MS Word Document Download PDF Document Reaksie op die Rawsonville dispuut
Die onlangse dispuut tussen plaaswerkers en boere in Rawsonville, wat gekulmineer het in 'n bekentenis deur 'n jong vrou wat 'n klag van verkragting en aanranding teen vier boere gelę het dat die klag vals was, het 'n reaksie van die FW de Klerk Stigting ontlok waarin daar verwys word na die ongrondwetlikheid van haatspraak en die behoefte aan grondhervorming wat voldoen aan die bepalings van die Grondwet.
2007-02-15
Download MS Word Document Download PDF Document Reaksie op die dood van voormalige Staatspresident Marais Viljoen
Reaksie van FW de Klerk op die dood van voormalige Staatspresident Marais Viljoen
2007-01-05
Download MS Word Document Download PDF Document 7de Węreldberaad vir wenners van die Nobelprys vir Vrede, Rome.
Wapens van massavernieting nie die antwoord vir langtermyn vrede
2006-11-17
Download MS Word Document Download PDF Document Invloed van demokrasie op globalisering
Openingsverklaring van F W de Klerk by die Ashburton debat, Jersey.
2006-11-16
Download MS Word Document Download PDF Document Die dood van voormalige President PW Botha
Verklaring deur FW de Klerk by die dood van voormalige President, PW Botha.
2006-11-01
Download MS Word Document Download PDF Document CFCR Loodsing
Persverklaring van die CFCR Loodsing: FW de Klerk beklemtoon die gevaar van pogings om die Suid-Afrikaanse Grondwet te verander.
2006-10-25
Download MS Word Document Download PDF Document Vergadering met Ministers Pandor en Jordan
Vergadering tussen FW de Klerk en Ministers Naledi Pandor en Pallo Jordan.
2006-10-20
Download MS Word Document Download PDF Document Suid-Afrika se verkiesing tot die Veiligheidsraad.
Verklaring deur Mnr FW de Klerk oor Suid-Afrika se verkiesing tot die VN se Veiligheidsraad.
2006-10-18
Download MS Word Document Download PDF Document Veranderinge in die munisipale bestuursmodel van Kaapstad
Verklaring deur die Sentrum vir Grondwetlike Regte oor die besluit van die provinsiale regering in die Wes-Kaap om die munipale bestuurstelsel in Kaapstad te verander vanaf 'n stelsel gelei deur 'n Uitvoerende Burgemeester na een gelei deur 'n Uitvoerende Komitee.
2006-09-20
Download MS Word Document Download PDF Document Die stryd teen terrorisme in 'n globale węreld
'n Persverklaring van FW de Klerk se toespraak aan Kent Staatsuniversiteit in Ohio, VSA.
2006-09-11
Download MS Word Document Download PDF Document Adriaan Vlok se apologie aan eerwaarde Chikane
Kommentaar op Adriaan Vlok se apologie aan eerwaarde Frank Chikane.
2006-08-28
Download MS Word Document Download PDF Document FW de Klerk word ontslaan uit die hospitaal
Media verklaring oor mnr FW de Klerk se ontslag uit die hospitaal.
2006-07-03
Download MS Word Document Download PDF Document Voormalige President FW de Klerk se mediese toestand.
Persverklaring oor voormalige President FW de Klerk se mediese toestand.
2006-06-13
Download MS Word Document Download PDF Document Die rol van besighede en die burgerlike samelewing in die nuwe Suid-Afrika
Toespraak deur Voormalige President FW de Klerk by die Instituut van Direkteure in Johannesburg.
2006-06-06
Download MS Word Document Download PDF Document Suksesvolle operasie op FW de Klerk
Persverklaring oor die suksesvolle operasie op FW de Klerk.
2006-06-05
Download MS Word Document Download PDF Document Die tiende herdenking van die aanvaarding van die 1996 Grondwet
Verklaring deur FW de Klerk by die tiende herdenking van die aanvaarding van die 1996 Grondwet.
2006-05-08
Download MS Word Document Download PDF Document Amnestie en Strafloosheid
Dave Steward se notas van sy toespraak gelewer aan die IRV se paneelbespreking oor 'Die WVK: Tien Jaar Later' op 20 April 2006.
2006-04-20
Download MS Word Document Download PDF Document Verklaring oor die afsterwe van dr Anton Rupert
Verklaring deur FW de Klerk met die afsterwe van dr Anton Rupert.
2006-01-19
Download MS Word Document Download PDF Document Ontmoeting tussen FW de Klerk en Aangewese President Evo Morales
Persvrystelling van die ontmoeting tussen voormalige President FW de Klerk en aangewese President Evo Morales van Bolivia.
2006-01-12
Download MS Word Document Download PDF Document Beweerde Korrupsie onder die Apartheidsregering
Reaksie van mnr De Klerk op vrae gevra deur 'Beeld' rakende ‘n verslag vrygestel oor beweerde korrupsie onder die apartheidsregering.
2005-12-09
Download MS Word Document Download PDF Document Die 6de Węreldberaad van Nobel Vredesprys Wenners
Die samevattende dokument van die 6de węreldberaad van Nobel Vredesprys Wenners gehou in Rome, 24-26 November 2005.
2005-11-26
Download MS Word Document Download PDF Document FW de Klerk vra vir globalisering wat gelykheid en kulturele diversiteit bevorder
Toespraak deur voormalige Staatspresident FW de Klerk by die Noordwes Missouri Staats-Universiteit, Missouri.
2005-10-05
Download MS Word Document Download PDF Document Ontmoeting tussen FW de Klerk and Ziba Jiyane
Persverklaring oor ontmoeting tussen FW de Klerk en Ziba Jiyane.
2005-08-29
Download MS Word Document Download PDF Document Die Glenburn Lodge Dialoog
Persverklaring van die dialoog gereël deur die FW de Klerk Stigting tussen invloedryke gemeenskapsleiers en 'n senior regeringsafvaardiging.
2005-08-20
Download MS Word Document Download PDF Document Ontmoeting met die Minister van Onderwys, Naledi Pandor
Verklaring oor die ontmoeting wat gefasiliteer is deur die FW de Klerk Stigting
2005-03-30
Download MS Word Document Download PDF Document Die konsep van 'n Afrika vredesmag
Opmerkings deur voormalige president FW de Klerk aan die Instituut vir Internasionale Mediasie en Konflik Resolusie.
2005-01-12
Download MS Word Document Download PDF Document Die VSA se globale leierskapsrol na die 2004 verkiesing
Persverklaring van 'n toespraak deur FW de Klerk by die 'Omaha Town Hall' Jaarlikse Lesingsreeks in Omaha, Nebraska.
2004-10-27
Download MS Word Document Download PDF Document Die NNP se Besluit rakende sy Verhouding met die ANC
Verklaring deur FW de Klerk na aanleiding van die NNP se onlangse besluit rakende sy verhouding met die ANC.
2004-08-13
Download MS Word Document Download PDF Document Prys vir gemeenskapsbou aan FW de Klerk toegeken
Persverklaring oor FW de Klerk se ontvangserkenning van die Ghandi, King, Ikeda Gemeenskapsbou Prys by Morehouse Kollege in Atlanta, VSA.
2004-04-03
Download MS Word Document Download PDF Document Regstellende aksie in Maleisië
Studie oor Regstellende Aksie in Maleisië.
2004-04-02
Download MS Word Document Download PDF Document Die Behoefte aan Konsensus oor Transformasie
Persverklaring van FW de Klerk se toespraak aan die Buitelandse Korrespondente Assosiasie.
2004-03-15
Download MS Word Document Download PDF Document Die dood van Walter Sisulu
Verklaring deur FW de Klerk by die dood van Walter Sisulu.
2003-05-07
Download MS Word Document Download PDF Document Die hofsaak tussen FW de Klerk en die WVK
Verklaring deur die FW de Klerk Stigting rakende die hofsaak tussen FW de Klerk en die Waarheid- en Versoenings Kommissie.
2003-03-21
Download MS Word Document Download PDF Document Die moontlikheid van oorleeg teen Irak (II)
Tweede verklaring deur FW de Klerk oor die moontlikheid van oorlog teen Irak.
2003-02-17
Download MS Word Document Download PDF Document Die Orde van Mapungubwe
FW de Klerk se ontvangserkenning van die Orde van Mapungubwe.
2002-12-10
Download MS Word Document Download PDF Document Die moontlikheid van oorlog teen Irak (I)
FW de Klerk se standpunt oor die moontlikheid van oorlog in Irak.
2002-09-10
Download MS Word Document Download PDF Document Die saak teen Switserse en Amerikaanse banke
FW de Klerk se kommentaar op die Amerikaanse prokureur, Edward Fagan, se saak teen Switserse en Amerikaanse banke vir hul 'ondersteuning van apartheid'.
2002-07-03
Download MS Word Document Download PDF Document Respons aan lesers van die Citizen koerant
FW de Klerk reageer op kritiek van lesers van die 'Citizen' oor sy positiewe siening oor Suid-Afrika.
2002-05-28
Download MS Word Document Download PDF Document Vrede in post-konflik samelewings
Persverklaring oor FW de Klerk se toespraak by die Konferensie oor Transformatiewe Geregtigheid in Birmingham, Alabama.
2002-04-16
Download MS Word Document Download PDF Document Internasionale Konferensie oor Tegnologie en Onderwys
Persverklaring oor FW de Klerk se toespraak by die Twintigste Internasionale Konferensie oor Tegnologie en Onderwys by Potchefstroom Universiteit.
2002-04-04
Download MS Word Document Download PDF Document Die dood van Mev Marike de Klerk
Verklaring oor die dood van Mev Marike de Klerk.
2001-12-06
Download MS Word Document Download PDF Document Die terroriste-aanvalle in die VSA
Gesamentlike verklaring deur voormalige staatspresidente FW de Klerk en Nelson Mandela, en Aartsbiskop Desmond Tutu.
2001-09-19
Download MS Word Document Download PDF Document Is daar 'n toekoms vir Sub-Sahara Afrika?
Verklaring oor FW de Klerk se toespraak by 'n konferensie in Praag.
2000-10-16
Download MS Word Document Download PDF Document Konferensie van die Menseregtekommissie
Verklaring van FW de Klerk oor die Menseregtekommissie se konferensie oor rasse-diskriminasie.
2000-08-31
Download MS Word Document Download PDF Document Voorstel dat FW de Klerk optree as mediator in die konflik in die DRK
Reaksie van FW de Klerk op voorstelle dat hy moet optree as mediator in die konflik in die DRK.
2000-08-17
Download MS Word Document Download PDF Document Nuwe raadslede van die FW de Klerk Stigting
Verklaring oor die nuwe raadslede van die FW de Klerk Stigting
2000-08-11
The FW de Klerk Foundation Home