Dit is vir my ‘n groot vreugde om Nelson Mandela met sy 90ste verjaardag geluk te wens.
Hy is seker die bekendste Suid-Afrikaner wat ooit geleef het en word universeel as een van die grootste figure van die 20ste eeu beskou.
| Skakel |
Druk op ikon om lêer oop te maak |
Datum |
 |
|
VERKLARING DEUR FW DE KLERK OP DIE 90 STE VERJAARDAG VAN MNR NELSON MANDELA
Dit is vir my ‘n groot vreugde om Nelson Mandela met sy 90ste verjaardag geluk te wens.
Hy is seker die bekendste Suid-Afrikaner wat ooit geleef het en word universeel as een van die grootste figure van die 20ste eeu beskou.
|
2008-07-17 |
 |
|
'n Einde of begin: leierskap onderweg na 'n nuwe president
Binne net minder as drie maande is dit tyd vir die ANC se “National Consultative Conference” in Polokwane. Dit gaan een van die belangrikste politieke gebeurtenisse in die 13 jaar lange geskiedenis van die nuwe Suid-Afrika wees. Diegene wat in Polokwane bymekaar sal kom, gaan nie alleen besluit wie Suid-Afrika vir die volgende 5 of 10 jaar gaan lei nie, maar ook watter politieke en ekonomiese beleidsrigtings gevolg gaan word. |
2007-09-26 |
 |
|
VERKLARING DEUR FW DE KLERK OOR DIE BESLUIT VAN DIE NASIONALE VERVOLGINGSGESAG OM MNR ADRIAAN VLOK EN GENERAAL JOHANN VAN DER MERWE AAN TE KLA
Mnr FW de Klerk het kennis geneem van die besluit van die Nasionale Vervolgingsgesag (NV) om mnr Adriaan Vlok en genl Johann van der Merwe aan te kla weens oortredings wat verband hou met die konflikte van die verlede en dat hulle op 17 Augustus in die hof gaan verskyn. |
2007-07-17 |
 |
 |
Toespraak by die Nasionale Krediet Indaba
In sy toespraak vandag by die Nasionale Krediet Indaba in Sandton, het FW de Klerk gesę Suid-Afrika se toekomstige sukses sal bepaal word deur die mate waarin leiers daarin slaag om die versoeking van ideologie-gedrewe besluitneming te weerstaan en hulself laat lei deur die pragmatiese eise van die ekonomie in 'n geglobaliseerde węreld; en tweedens, deur die vermoë van die leierskap om die nasionale akkoord (soos geartikuleer in die grondwet) te handhaaf. |
2007-07-12 |
 |
 |
Leierskap en Verandering
Toespraak deur voormalige president FW de Klerk by die Salisbury Universiteit, Maryland, VSA |
2007-04-09 |
 |
 |
Die Nuwe Suid-Afrika op Dertien
Toespraak deur voormalige president FW de Klerk by die PSG Konsult Nasionale Konferensie: Sun City |
2007-03-02 |
 |
 |
Toespraak deur FW de Klerk by die Afrika Gespreksreeks van die Sentrum vir Internasionale Politieke Studies aan die Universiteit van Pretoria
Die probleem met Afrika is nie Afrika nie, maar armoede. Dit was die woorde van die voormalige president FW de Klerk, voorsitter van die FW de Klerk Stigting, by die Afrika gespreksreeks van die Sentrum vir Internasionale Politieke Studies aan die Universiteit van Pretoria. |
2007-02-28 |
 |
 |
Afrikaanse Taalberaad, Universiteit van Pretoria
Toespraak deur FW de Klerk by die Afrikaanse Taalberaad van die Nasionale Forum vir Afrikaans by die Universiteit van Pretoria. |
2007-02-23 |
 |
 |
Bou sake-brűe in 'n verdeelde węreld
Toespraak deur voormalige president FW de Klerk aan die Afrika en Midde Ooste Konferensie |
2006-11-27 |
 |
 |
7de Węreldberaad van Nobel Vredesprys Wenners
Kernwapens: duidelike en onmiddelike gevaar - die toekoms van kern energie |
2006-11-17 |
 |
 |
CFCR Loodsing
Toespraak deur FW de Klerk oor die bekendstelling van die FW de Klerk Stigting Sentrum vir Grondwetlike Regte. |
2006-10-25 |
 |
 |
Die Stryd teen Terrorisme in 'n Globale Węreld
'n Toespraak deur FW de Klerk aan die Kent Staatsuniversiteit in Ohio, VSA. |
2006-09-11 |
 |
 |
The role of business and civil society in the New South Africa.
Speech by Former President FW de Klerk which was read to the Institute of Directors in Johannesburg by Dave Steward. |
2006-06-06 |
 |
 |
The Crisis in Africa?
Speech by former president FW de Klerk to the Sixth Summit of Nobel Peace Laureates, Rome. |
2005-11-25 |
 |
 |
Opening statement by FW de Klerk in his dialogue with Tokyo Sexwale
A Public Dialogue organised by the Institute for Justice and Reconciliation and the Faculty of Humanities, UCT. |
2005-10-24 |
 |
 |
Bridging the Gap: Globalisation Without Isolation
Speech by Former President FW de Klerk to Northwest Missouri State University, Missouri. |
2005-10-05 |
 |
 |
The Global Challenge of Terrorism and Personal Security
Speech by former president FW de Klerk to the Stern Stewart Institute, Rotach-Egern.
|
2005-09-23 |
 |
 |
How can the International Economic Community Influence Africa's Democratic and Social Transformation?
Speech delivered by former president FW de Klerk to the Global Panel, Munich. |
2005-09-22 |
 |
 |
The Effective Management of Great Changes and the Role of Leadership
Speech by former president FW de Klerk to the Association of Chief Executive Officers, Athens.
|
2005-05-19 |
 |
 |
Beyond Prosperity: The Search for Identity, Justice and Sustainable Development in a Globalising World
Speech by former president FW de Klerk to the Academic Society of Lund University, Sweden.
|
2005-05-09 |
 |
 |
Making a Difference
Speech by Former President FW de Klerk to the Young Presidents’ Organisation, Cape Town.
|
2005-04-21 |
 |
 |
Learning from the Example of the Jewish Board of Deputies
Speech by Former President FW de Klerk, Cape Town.
|
2005-04-20 |
 |
 |
The World Presidents' Organisation
Speech by FW de Klerk to the WPO, Paarl.
|
2005-04-10 |
 |
 |
Building an African Common Sense Consensus between Government, Business and Communities
Address by Dave Steward at the Conference on Integrated Governance, Cape Town. |
2005-04-07 |
 |
 |
The Arts and Reconciliation Festival
Speech by FW de Klerk delivered at the Closing Ceremony of the Arts and Reconciliation Festival, Pretoria.
|
2005-03-20 |
 |
 |
Globalisation Without Isolation
Speech by FW de Klerk to Murray State University, Kentucky. |
2005-03-10 |
 |
 |
The Role of Minorities in the New South Africa
Speech delivered by former president FW de Klerk to the Cape Town Press Club, Cape Town. |
2005-02-28 |
 |
 |
Doing the Right Thing
Speech by FW de Klerk to
the Oxford Union, Oxford. |
2005-01-28 |
 |
 |
The Concept of an African Peace Corps
Remarks by
former president FW de Klerk to the Institute of International Mediation and Conflict Resolution. |
2005-01-12 |
 |
 |
Die Nuwe Suid-Afrika na tien jaar: op weg na die Eerste Węreld
Toespraak deur FW de Klerk aan die Stern Steward Instituut, Schloss Fuschl, Oostenryk. |
2004-10-29 |
 |
 |
Oorbrug die gaping: globalisering sonder isolasie
Toespraak deur FW de Klerk by die Omaha Stadsaal, Nebraska. |
2004-10-27 |
 |
 |
Suid-Afrika: Die pad vorentoe
Toespraak deur Voormalige President FW de Klerk aan die Eskom Afrika Sakeleiers Forum, Johannesburg. |
2004-10-13 |
 |
 |
SA se Tweede Dekade: Van demokratiese transformasie na ekonomiese en sosiale transformasie
Toespraak deur FW de Klerk aan die Nasionale Vereniging van Farmaseutiese Groothandelaars, Arabella. |
2004-10-04 |
 |
 |
Die effek van sanksies op grondwetlike verandering in SA
Toespraak gelewer deur Dave Steward namens FW de Klerk aan die Institut Choiseul, Parys. |
2004-06-14 |
 |
 |
Die Handves vir die Nasionale Vergadering: 10 Jaar van Demokrasie
Toespraak deur FW de Klerk by 'n gesamentlike sitting in die sittingsaal van die Nasionale Vergadering ter viering van die tiende bestaansjaar van die demokratiese parlement. |
2004-05-10 |
 |
 |
Geregtigheid, Versoening en Vrede in die 21ste Eeu
Toespraak deur FW de Klerk by Morehouse Kollege, Atlanta. |
2004-04-03 |
 |
 |
Die ekonomiese en sosiale transformasie van Suid-Afrika
Toespraak deur voormalige president FW de Klerk by die Genootskap vir Buitelandse Korrespondente, Johannesburg. |
2004-03-15 |
 |
 |
Die bevordering van vrede in verdeelde samelewings.
Toespraak deur FW de Klerk by die konferensie oor 'Die herstel van hoop: Die bevordering van vrede in verdeelde samelewings', Arabella. |
2003-05-05 |
 |
 |
Die aard van hervorming: hervorming in praktyk
Toespraak deur FW de Klerk by die Universidad Technologica de Mexico, Mexiko Stad. |
2002-10-17 |
 |
 |
Suid-Afrika se demokratiese konsolidasie: 8 jaar later
Toespraak deur FW de Klerk by die Universiteit van Kansas. |
2002-09-30 |
 |
 |
FW de Klerk Gedenklesing: SA se Nuwe Grondwetlike Bedeling
Toespraak deur FW de Klerk aan die Universiteit van Potchefstroom vir C.H.O. |
2002-09-23 |
 |
 |
Die bevordering van vrede en begrip in verdeelde samelewings
Toespraak deur FW de Klerk by Glencree Versoening Sentrum. |
2002-08-16 |
 |
 |
Die uitdaging van diversiteit: om saam te leef in 'n geglobaliseerde węreld
Toespraak deur FW de Klerk by St George's Huis, Windsor Kasteel. |
2002-06-07 |
 |
 |
Die krisis in die Midde Ooste
Toespraak deur FW de Klerk by die Universiteit van Kansas. |
2002-04-20 |
 |
 |
Konferensie oor Ministers van Buitelandse Sake
Toespraak deur FW de Klerk aan die 'Praag Vereniging vir Internasionale Samewerking'. |
2001-05-29 |
 |
 |
Die bevordering van harmonie in 'n pluralistiese węreld.
Toespraak deur voormalige president FW de Klerk. |
2001-03-21 |
 |
 |
ARCO Forum van Openbare Aangeleenthede
Toespraak deur FW de Klerk aan die ARCO Forum van Openbare Aangeleenthede, Harvard Universiteit. |
2001-02-07 |
 |
 |
Suid-Afrika: 'n Terugblik op die Wonderwerk
Voormalige president FW de Klerk se toespraak aan Stanford Universiteit in Palo Alto, Kalifornië. |
2001-01-29 |
 |
 |
Is daar 'n toekoms vir Sub-Sahara Afrika
Toespraak deur FW de Klerk aan 'People in Need', Praag. |
2000-10-16 |
 |
 |
Die krisis in Zimbabwe
Toespraak deur FW de Klerk by 'n golfdag van die Nuwe Nasionale Party. |
2000-05-05 |
 |
 |
Beeld Forum
Toespraak deur FW de Klerk aan die
Beeld Forum. |
2000-02-01 |
 |
 |
Millennium Toespraak
Toespraak deur FW de Klerk aan die Jong Presidente Organisasie, Antartika. |
2000-01-01 |